My Namibië

My Namibië

Namibië is ‘n groot deel van my lewe. Alles wat daarmee saamgaan, maak ons land wat hy is. Ek het wat ek beleef en voel in ‘n gedig saamgestel: Sy strale sien jy oor die randjie breek, so warmgloed, so watersoet Hy breek die nag, hy deel sy prag, hy gee vir ons die...